Affordable Website Design by Voiceconnect Internet Solutions

Wicus van der Merwe

Willem Jacobus van der Merwe (Wicus) is gebore op Clanwilliam op 17 Julie 1972, eersteling vir pa Tolla en ma Marieta van der Merwe. My ma het van kleins af gesê ek het nie ‘n skaam haar op my kop nie, so dit was seker onafwendbaar dat ek op een of ander manier op die verhoog sou beland. ‘n Baie soet kleuter wat van die eerste nag af deurgeslaap het. Net hier en daar my jonger suster se bottel gesteel het en haar nou en dan aan die hare rondgsleep het as my ma kuiermense gehad het

http://www.wicusvandermerwe.co.za/

Cell: 073 143 9530

Email: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.